Ontwerp deur Andula © Alle regte voorbehou
Welkom by ons Webwerf
- Ons het plek vir 110 persone
- Sentraal geleë tussen Meulmed-,Steve Bhiko-,Moot- en Eugene Marais hospitale.
- Het verskeie Mediese dokters wat privaat besoeke aflê
- Staats dokter besoek Tehuis een maal per week
- Gebruik Scriptpac sisteem vir medikasie verpakking
- Het 24/7 verpleging en sekuriteit
- 3 etes per dag , inhuis skonnmaak en was dienste
- Billike tariewe
- Altzheimers voorsiening
- Het eie kapel + Gastehuis
- Bied lapverf en biblioteek weekliks aan
- Universiteit van Pretoria studente betrokke
- Goeie verbintenisse met Ambulans dienste asook Begrafnis Ondernemers
- Het eie haarsalon
SAVF Susan Strijdom